Modulekode | STK 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Beskrywende statistiek: |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur en Internasionale Verhoudinge
BCom Agribesigheidsbestuur BCom Beleggingsbestuur BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Regte BCom Rekeningkundige Wetenskappe BCom Statistiek BCom Voorsieningskettingbestuur BSocSci Filosofie, Politiek en Ekonomie BSc Bourekenkunde BSc Eiendomwese BSc Inligting- en Kennisstelsels BSc Konstruksiebestuur BSc Rekenaarwetenskap BTRP Stads- en Streekbeplanning BConSc Gasvryheidsbestuur BConSc Kledingkleinhandelbestuur BConSc Voedselkleinhandelbestuur BSc Geoinformatika BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Minstens 5 (60-69%) in Wiskunde in die graad 12-eksamen. Kandidate wat nie kwalifiseer vir STK 110 nie registreer vir STK 113 en STK 123 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Statistiek |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App